• Beautiful-sunset-and-horse-.jpg
  • Horses-roaming-the-Mooikran.jpg
  • Landscape-of-Mooikrans-Equu.jpg
  • Mooikrans-Equus-sunsert-vie.jpg
  • Mooikrans-Equus-sunset-(1).jpg
  • Mooikrans-horses-and-landsc.jpg

 

Leon Susan

Liewe Tannie Elna, "Ons gaan kamp op ‘n perde kamp daar naby Amersfoort …." was my "volks lied" vanaf 2002 tot 2017. In hierdie tydperk het ek altesaam 11 kampe op Mooikrans...

Lees meer

 

Karen Comely

It is with great pleasure that I write this response for you!

I truly believe that when we arrange a function or activity for our Reddam students that it needs to be a worthwhile experience...

Lees meer

Soek

Kontak Ons

ELNA WAHL
Tel: 083 732 8172
Epos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Epos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Posbus 543

AMERSFOORT

2490

 

Gesinne

FAMILIEWEGBREKE

Kom ontspan en geniet ’n gesinsnaweek in die mooi natuur van Mpumalanga.  Bestee kwaliteittyd saam met jou geliefdes op ’n informele manier met ’n plaasatmosfeer.

            

Aktiwiteite

  • Perdry
  • Inleiding tot ‘Western’-ruiterkuns
  • Word 'n regte Cowboy en hang uit in die John Wayne Pub
  • Uitritte te perd na die veld
  • Kleilat speel
  • Swem in die plaasdam
  • Skyfskiet
  • Staproetes
  • Plaasdiere voer

Tariewe sluit akkomodasie, drie maaltye per dag en alle aktiwiteite in.  Eie beddegoed word benodig.

Neem aseblief kennis dat ons ‘n 120kg ruiter-beperking vir veiligheid toepas.

 

Program vir naweek besoekers

VRYDAG MIDDAG
Arriveer na 14:00
Ontmoet die perde in die veld
Kort lesing oor die perd in sy natuurlike staat: tropgedrag, lyftaal en rangorde
Opsaal
Ry in die Arena. Indien ruiters vaardig genoeg is en daar is genoeg tyd, ry die ruiters uit vir ‘n heerlike sononderuitrit

Aandete om 19:00

SATERDAG
Opstaan om 7:00 Koffie in die Saloon
Diere voer: hoenders, varke, skape, hanskalfie
Gaan haal die perde met die bakkie
Ontbyt
Pak ‘n rugsak met versnapperings vir ‘n piekniek in die veld

Perdry
Middagete in die veld
Ruiters wat nie verder wil ry nie, draai nou terug huis toe. Speletjies soos hoefystergooi word vir hulle aangebied.

Keer terug om 16:00 om af te saal
Koffie

SONDAG
Dieselfde program as gister. Egter ‘n kort uitrit om betyds te wees vir middagete om 13:00

Vertrek         

Kyk asseblief by ons datums vir beskikbare gesinsnaweke.

 

Neem asseblief kennis dat ons 'n 120kg ruiter beperking vir veiligheid toepas.

 

Proudly created by The Code Company © 2017 [Login][sitemap]