• Beautiful-sunset-and-horse-.jpg
  • Horses-roaming-the-Mooikran.jpg
  • Landscape-of-Mooikrans-Equu.jpg
  • Mooikrans-Equus-sunsert-vie.jpg
  • Mooikrans-Equus-sunset-(1).jpg
  • Mooikrans-horses-and-landsc.jpg

 

Leon Susan

Liewe Tannie Elna, "Ons gaan kamp op ‘n perde kamp daar naby Amersfoort …." was my "volks lied" vanaf 2002 tot 2017. In hierdie tydperk het ek altesaam 11 kampe op Mooikrans...

Lees meer

 

Karen Comely

It is with great pleasure that I write this response for you!

I truly believe that when we arrange a function or activity for our Reddam students that it needs to be a worthwhile experience...

Lees meer

Soek

Kontak Ons

ELNA WAHL
Tel: 083 732 8172
Epos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Epos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Posbus 543

AMERSFOORT

2490

Korporatiewe Groepe

Mooikrans Equus bied die volgende vir korporatiewe groepe:

  • Spanbou
  • Werkswinkels vir leierskapontwikkeling by die werkplek
  • Wegbreek- en avontuurkampe
  • Funksies en sosiale byeenkomste
  • Konferensie-fasiliteite

        

 

Mooikrans skep ‘n ontspanne en informele omgewing waarbinne verskeie korporatiewe aktiwiteite kan plaasvind. Die omgewing skep ruimte om spesifieke uitkomste te bereik waaraan jou behoeftes voldoen.

Aktiwiteite:

  • Perdry
  • Kognitiewe ontwikkelingsbaan
  • Staproetes
  • Swem in die plaasdam
  • Speletjies in spanverband
  • Potjiekoskompetisie

 Programme word volgens die groep se behoefte saamgestel.

Tariewe sluit akkomodasie, drie maaltye per dag en alle aktiwiteite in.  Eie beddegoed word benodig.

       

 

 

 

 

Proudly created by The Code Company © 2017 [Login][sitemap]