• hat.jpg
  • horses.jpg
  • kids.jpg
  • riding.jpg
  • saal.jpg

 

MOOIKRANS EQUUS TARIEWE 2018

(‘n Dag word bereken volgens enige 24 uur tydperk)

OPVOEDKUNDIGE KAMPE *

Landsdiens, Voortrekkers, Leierontwikkeling, Leieridentifisering, Kerkgroepe, Graadkampe

Groepe meer as 40 persone  R375 ppp dag

Groepe minder as 40 persone R400 ppp dag

AKKOMMODASIE

R500 ppp dag vir dubbelkamers vir volwassenes (Jail House). 

R500 ppp dag vir dubbelkamers vir kinders (slegs indien beskikbaar).

R400 ppp dag vir kinders in slaapsaal (Bunk House)

NAWEEK WEGBREEK * (Aankoms tyd na 14:00, vertrek voor 14:00)

R1 200 pp vir gewone naweek, Vrydag – Sondag,

R1 800 pp vir langnaweek van 3 dae,

R2 000 pp vir Paasnaweek.

DAGBESOEKERS

Ryles in arena per uur met maksimum van 2 ure R140 pp,

Begeleide uitrit in die veld. Maksimum 2 ure R250pp,

Begeleide uitrit in die veld. Maksimum van 6 ure R400. Piekniek vir een ete ingesluit.

BRING EIE BEDDEGOED EN HANDDOEK

DAG TARIEWE SLUIT MIDDAG ETE IN.

* Ordereëlings vir Opvoedkundige Kampe is van toepassing

* Ordereëlings vir Naweekgroepe is van toepassing

 

Proudly created by The Code Company © 2017 [Login][sitemap]