KURSUSSE
LEIERONTWIKKELINGSKURSUS
Indeks: Leierontwikkelingskursus vir skole
[Prys: R 220.00]
1.Verwelkoming: Wat kan jy van hierdie kamp verwag?
2. Beginsels van leierskap
- Werkswinkel 1: Waarom is leiers nodig in die samelewing?
3. Beoordeling van leiergedrag
- Werkswinkel 2: Beoordeling van leiersgedrag
4. Leierskapstyle
- Temperamentsdiagram
- Ekstroverte en Introverte . Taakgerigte en mensgerigte leiers.
- Leierskapstyle: Dominant, analities, akkommoderend en sosialiserend
- Werkswinkel 3: Leierskapstyle
5. Konflikhantering
- Positiewe en negatiewe konflik. Praktiese illustrasie van konflikbenadering
- Werkswinkel 4
6. Krisishantering
- Werkswinkel 5
7. Kommunikasievaardighede
- Werkswinkel 6: Wenke: Gehoor. Persoon tot persoon
8. Emosionele Intelligensie
9. Probleemhantering
10. Probleemoplossing
- Werkswinkel 7
PERDGERIGTE RUITERSKAP
Die nuwe Afrikaanse woord: Perdgerigte Ruiterskap het op Mooikrans ontstaan vir die Engels asook bekende en deesdae baie gewilde Natural Horsemanship of Western Riding.
Kursusse in Perdgerigte Ruiterskap:
1. Perdevriend
2. Cowboy
3. Perdehantering
4. Jong Perdemeester
5. Perde Leermeester
6. Beginsels van Perdgerigte Ruiterskap
7. Vaquero
8. Caballero
9. Senior Perdemeester Teorie
10. Senior Perdemeester Praktyk: Deel 1
11. Senior Perdemeester Praktyk: Deel 2
