![]() |
Ruiterskapkursusse
Die benadering, afrigting en rystyl is daarop gemik om by die natuurlike aard van die perd aan te pas eerder as by die grille van die mens. Kursusse in Perdgerigte RuiterskapDie suksesvolle voltooiing van ‘n kursus is ‘n voorvereiste vir die daaropvolgende kursus.
Voorbeeld van ons unieke sertifikaat
|
|
Kopiereg, ©Mooikrans Equus, 2008 - alle regte voorbehou |
|


Die nuwe Afrikaanse woord: Perdgerigte Ruiterskap het op Mooikrans ontstaan vir die Engels vir die bekende en deesdae baie gewilde Natural Horsemanship of Western Riding.