 |

Pakkette
Pakkettariewe is allesinsluitend, d.w.s verblyf, alle etes, perdry en ander georganiseerde aktiwiteite. ‘n Program word vooraf aan besoekers voorgelê (sien die afsonderlike programme vir elke pakket.)
- Plaasvakansies:
- Laagseisoen: R250 per dag
- Hoogseisoen: R300 per dag
- Volwassenes: R350 per dag
- Mooikrans Equus Leierontwikkelingskamp: Kampgelde plus R150 kursusfooi
- Opvoedkundige kampe Uitstekend vir Veldskool, Landsdiens, Voortrekkers en Leiersgroepe.
- R 220.00 p.p. /dag (ingesluit etes en alle aktiwiteite)
- Spesiale tarrief van R 180.00 p.p. /dag vir groepe meer as 50 mense
Nie gedurende skoolvakansies nie
- Perdehanteringskursusse:
- Junior R100
- Senior (gevorderde kursusse) R180
- Naweek Wegbreek:
- Vrydag middag tot Sondag middag
- R 750.00 p.p. (ingesluit etes en alle aktiwiteite)
- Minimum aantal persone 8
- Langnaweek:
- Donderdag middag tot Sondag middag
- Vrydag middag tot Maandag middag
- R 950.00 p.p. (ingesluit etes en alle aktiwiteite)
- Minimum aantal persone 8.
- Oornag te velde:
-
Strek oor ‘n naweek en is die perfekte manier om sielsrus te vind
Slaap Saterdag aand in die Veldhut met perd en heerlike kampvuur
Minimum van 6 mense
-
R 1,200.00 p.p. (ingesluit etes en alle aktiwiteite)
- Perdry:
-
Ryskool les - R 120.00 p.p. /les
-
Begeleide uitrit in Veld - R 180.00 p.p. (2 ure)
-
Oggendrit in Veld met Sjampanje Ontbyt - R 220.00 p.p.
-
Voldag Uitrit in Veld met Ligte Middagete - R 280.00 p.p.
** TARIEWE ONDERHEWIG AAN VERANDERING SONDER KENNISGEWING
Besprekings en bankbesonderhede
|