FASILITEITE

MOOIKRANS BESKIK OOR DIE VOLGENDE FASILITEITE

  • Slaapplek vir 120 gaste, waarby ingesluit is: Slaapsaaltjies met 15 stapelbeddens, dubbelkamers met enkelbeddens, dubbelkamers met dubbelbed. Dogtersblok en ‘n seunsblok.
     

  • Ablusie geriewe slegs vir volwassenes, aparte ablusiegeriewe vir seuns en dogters.
     

  • Studentegeriewe vir mans en studentegeriewe vir dames.
     

  • Ontspanningsaal 40 x 30 m
     

  • Eetsaal met tafels en stoele – genoeg vir 120 gaste
     

  • Studielokaal met wifi
     

  • Teater waar lesings/fliek gehou word
     

  • John Wayne Pub
     

  • Proxima en klankstelsel