Ons Blaaie

Koordinate

S 26 56, 234

O 29 44, 328

Kontak Ons

Plaas Mooigelegen, Mooikrans Equus

Amersfoort, Mpumalanga

2490

Tel: 083 732 8172
Epos: elna@mooikrans.co.za

  • YouTube - White Circle
  • Facebook - White Circle
  • Instagram - White Circle

© 2019 by Mooikrans Equus | Created by HEADLIGHT MEDIA

KAMPE/PLAASVAKANSIES

Kampe word aangebied vir verskillende groepe en die program van elke kamp word sakpas gemaak volgens die behoeftes van die groep. Perdry is egter ALTYD deel van die program!

Kampe vir skole, kerke, jeuggroepe, gesinsgroepe en enige ander kampe. Ons het slaapplek vir 120 mense, ‘n eetsaal, kamers met stapelbeddens, dubbelkamers, ‘n flieksaal en natuurlik het ons 50 LIEFLIKE ryperde.

**Bespreek vir enige kamp gedurende 2019 en verdien 'n 50% afslag (betaal slegs R1 250) op die ekstra-lang  Plaasvakansiekamp in September 2019