
MOOIKRANS OPLEIDING TARIEWE 2019
OPVOEDKUNDIGE KAMPE *
Landsdiens, Voortrekkers, Leierontwikkeling, Leieridentifisering, Kerkgroepe, Graadkampe
R450 ppp dag
AKKOMMODASIE
R500 ppp dag vir dubbelkamers vir volwassenes (Jail House).
R500 ppp dag vir dubbelkamers vir kinders (slegs indien beskikbaar).
R400 ppp dag vir kinders in slaapsaal (Bunk House)
NAWEEK WEGBREEK *
(Aankoms tyd na 14:00, vertrek voor 14:00)
R1 200 pp vir gewone naweek, Vrydag – Sondag.
R1 800 pp vir langnaweek van 3 dae.
R2 000 pp vir Paasnaweek.
DAGBESOEKERS
Ryles in arena per uur met maksimum van 2 ure R140 pp.
Begeleide uitrit in die veld. Maksimum 2 ure R250pp.
Begeleide uitrit in die veld. Maksimum van 6 ure R400. Piekniek vir een ete ingesluit.
BRING EIE BEDDEGOED EN HANDDOEK
DAG TARIEWE SLUIT MIDDAGETE IN.
* Ordereëlings vir Opvoedkundige Kampe is van toepassing
* Ordereëlings vir Naweekgroepe is van toepassing